TIEN SEUNS WAT ‘N VERSKIL GEMAAK HET

R 75.00

Out of stock

Category: SKU: 0958475237

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Sal jy graag ‘n verskil wil maak?
Dit is wat hierdie tien seuns gedoen het toe hulle grootgeword het. Maar die kerk moes eers verander word. Hoe het die Here hulle verander?

  • Augustinus
  • John Knox
  • Martin Luther
  • Johannes Calvyn
  • Johannes Hus
  • Hugh Latimer
  • Ulrich Zwingli
  • William Tyndale
  • Thomas Chalmers
  • Lord Shaftesbury

Augustinus het die liefde van God ontdek, en ‘n verskil gemaak in hoe ons daaroor dink; Knox het op die Woord van God gefokus, en aan sy land die waarheid vertel; Luther het God se waarheid herontdek en dit aan die gewone mense gegee; Calvyn het besef dat verlossing ‘n gawe van God is, en nie ‘n beloning vir wat hy gedoen het nie; Tyndale het verlang daarna om die Bybel te druk in ‘n taal wat almal kon verstaan; Latimer het mense aangemoedig om self die Bybel te lees en op dié manier baie vyande gemaak; Hus het verkondig dat God die kerk en die wêreld regeer; Zwingli het mense uitgedaag om die Here te gehoorsaam op elke terrein van hulle lewe; Chalmers het die kerk opgeroep om die Here se medelye met armes uit te lewe en Shaftesbury het by die kerk aangedring om die Here Jesus se liefde vir alle mense ‘n werklikheid te maak.

Lees hierdie boek en vind uit wat die Here wil hê jy moet doen!

Additional information

Weight 0.135 kg
Item Code

6920

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “TIEN SEUNS WAT ‘N VERSKIL GEMAAK HET”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment