TIEN DOGTERS WAT ENDUIT VOLGEHOU HET

R 75.00

5 in stock

Category: SKU: 9780620353304

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Sal jy enduit volhou?
Hierdie tien dogters het grootgeword om vroue te wees wat enduit volgehou het.

  • Blandina
  • Perpetua
  • Lady Jane Grey
  • Anne Askew
  • Lysken Dirks
  • Marion Harvey
  • Margaret Wilson
  • Judith Weinberg
  • Betty Stam
  • Esther John

Hulle het die regte pad gekies en nie die maklikste pad nie. Blandina het ‘n Christen geword, en toe ‘n martelaar. Perpetua het haar babatjie afgegee voordat sy in die amfiteaters gesterf het. Lady Jane Grey het gedoen soos wat sy beveel is, maar wou nie die Here Jesus verloën nie. Anne Askew het haar huis verloor, maar nooit haar geloof nie. Lysken Dirks het haar man baie liefgehad, maar sy het Jesus bo alles liefgehad. Marion Harvey het Christus ontdek, en hom tot die dood toe gevolg. Margaret Wilson was ‘n voortvlugtige vir Jesus, maar het enduit vir die Here opgestaan. Judith Weinberg het die Here liefgehad, al het dit haar lewe gekos. Betty Stam het gevaar in die oë gekyk en vir Jesus gelewe. Esther John het haar lewe vir Jesus gegee en vir hom gesterf.

Additional information

Weight 0.15 kg
Item Code

9780620353304

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “TIEN DOGTERS WAT ENDUIT VOLGEHOU HET”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment