MY ALLERBESTE VIR SY HOOGSTE LP

R 150.00

20 in stock

Category: SKU: 9780638008784

Description

OSWALD CHAMBERS

My allerbeste vir Sy hoogste: 366 Klassieke Oordenkings is Oswald Chambers se klassieke werk. Hierdie uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe is nou ook in grootdruk-formaat beskikbaar.
Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat wêreldwyd deur baie as een van die gewildste Christelike boeke ooit beskou word, is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.

• Internasionale topverkoper
• Klassieke werk
• 366 dagstukke in maklik leesbare grootdruk-formaat
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Utmost For His Highest

Additional information

Weight 0.485 kg
Item Code

6773

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “MY ALLERBESTE VIR SY HOOGSTE LP”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment