GAAN &VERTEL BYBEL STORIEBOEK

R 60.00

4 in stock

Category: SKU: 9781431626861

Description

LAURA RICHIE

Wat het gebeur nadat Jesus teruggegaan het hemel toe? Moet ons nog steeds die goeie nuus verkondig dat Jesus ons Verlosser is?
Die 30 Bybelstories in Gaan en vertel Bybel-storieboek vertel vir 6- tot 10-jariges van die Heilige Gees se koms ná Jesus se hemelvaart en hoe sy dissipels voortgegaan het om die goeie nuus dat Jesus gekom het om hulle te verlos met mense te deel. Kinders sal leer van die avonture van Petrus, Paulus en ander gelowiges van die Pinkster-gebeure af tot in Handelinge.
Hierdie stories sal kinders se aandag vasvang deur:
• ’n toepaslike Bybelvers aan die begin van elke storie
• ’n vraag aan die einde van elke storie om verdere gesprekke aan te moedig
• pragtige illustrasies en kaarte
• waardevolle riglyne om self vir ander mense van Jesus se liefde vir hulle te vertel

Additional information

Weight 0.3 kg
Item Code

6469

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GAAN &VERTEL BYBEL STORIEBOEK”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment