EENMINUUT-OORDENKINGS ELKE NUWE DAG

R 75.00

Out of stock

Category: SKU: 9781431626991

Description

CHARLES SPURGEON

Moenie toelaat dat vrees of angstigheid jou verhoed om elke dag voluit te leef nie. Begin jou dag met ’n oordenking uit die klassieke versameling dagstukke in Elke nuwe dag en word versterk vir die nuwe dag se uitdagings.
Charles Spurgeon se dagstukke bly immergroen omdat dit geestelike waarhede so verstaanbaar en tog diepsinnig aanbied. Hierdie 366 kort en kragtige dagstukke in sakpas-formaat met pragtige kleur-drukwerk is die ideale geskenk om besige lesers elke dag te inspireer.

  • Afrikaans
  • Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Charles H. Spurgeon
  • Paperback
  • General
  • 105
  • 20
  • 135
  • 400

Additional information

Weight 0.232 kg
Item Code

3505

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EENMINUUT-OORDENKINGS ELKE NUWE DAG”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment