WEES ‘n SEUN NA GOD SE HART

R 100.00

6 in stock

Category: SKU: 9781431624348

Description

JIM GEORGE

Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God!
Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.

Additional information

Weight 0.24 kg
Item Code

0562

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

CHILDREN'S BOOKS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WEES ‘n SEUN NA GOD SE HART”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment