AFRIKAANS 1933/1953 BYBEL KORAAL EL

R 600.00

8 in stock

Category: SKU: 9780638009934

Description

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.

• Die volledige teks van Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 in dubbelkolom-uitleg.
• 10.5-punt lettergrootte
• Omslag van egte leer
• Verpakking: “Slipcase”

Additional information

Weight 0.815 kg
Item Code

8689

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Leather

Original Category

BIBLE AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AFRIKAANS 1933/1953 BYBEL KORAAL EL”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment