AFRIK 1933/53 VERKLARENDE BYBEL BLACK GL

R 480.00

Out of stock

Category: SKU: 9781415342015

Description

Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
• Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
• Volkleur kaarte
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.

Additional information

Weight 1.22 kg
Item Code

0461

Publisher

STRUIK CHRISTIAN BIBLES

Supplier

STRUIK CHRISTAIN MEDIA

Cover

Leather

Original Category

BIBLE AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AFRIK 1933/53 VERKLARENDE BYBEL BLACK GL”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment