KLEIN BEERTJIE ONTDEK GOD SE SKEPPING

R 30.00

20 in stock

Category: SKU: 9780638008913

Description

BOB HARTMAN

Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!

In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 ons leer. Ontdek saam met Klein Beertjie hoe God die leë wêreld vol lewe gemaak het – en selfs klein beertjies net soos hy geskep het.

Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges en leer hulle meer oor die wonder en doel van God se skepping. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.

  • Bevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.
  • Vier die skeppingsverhaal in Genesis 1.
  • Help kinders tussen die ouderdomme 3-6 om die wonder en doel van God se ontwerp te geniet.
  • 24 volkleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Explores God’s Creation.

Additional information

Weight 0.09 kg
Item Code

8785

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Booklet

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KLEIN BEERTJIE ONTDEK GOD SE SKEPPING”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment