VERLORE GELIEFDE

R 120.00

8 in stock

Category: SKU: 9781037028793

Description

REVIVE OUR HEARTS STAFF WRITERS

n 30-Daggebedsuitdaging

Selfs verlore skape het ‘n Goeie Herder.

Bid hulle huis toe.
Wat kan yj doen wanneer iemand wat yj liefhet verlore is, die gesag van God in hul lewe minag en jou
liefde en invloed gereeld verwerp? Hoewel dit definitief nie ‘n moderne verskynsel is nie, bevind ‘n groeiende aantal families hulself hartgebroke oor ‘n skapie wat
afgedwaal het.
Terwyl Jy Wag Vir Jou Verlore Geliefde: ‘n 30-Daggebeds- uitdaging van Revive Our Hearts is ‘n reaksie op daardie uitroep van wanhoop; ‘n proklamasie van die ondersteunende krag van die Woord van God en die krag van gebed om verlore geliefdes huis toe te bring. In hierdie 30-dae-toewyding sal yj deur vier Skrifgedeeltes werk en hulpmiddels vind om in gebed te kan volhard.
Jy sal nie kitsoplossings of maklike antwoorde vind nie . net die stem van die Goeie Herder wat Sy skape
onophoudelik najaag, en hulle roep om huis toe te kom.

Additional information

Weight 0.175 kg
Item Code

8557

Publisher

REVIVE OUR HEARTS

Supplier

REVIVE OUR HEARTS SOUTH AFRICA

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “VERLORE GELIEFDE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment