WHITEFIELD: ‘N STEM SOOS ‘N BASUIN – TB

R 85.00

7 in stock

Category: SKU: 9781928261551

Description

LUCILLE TRAVIS, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Baie professionele akteurs het begeer om so ‘n stem soos George Whitefield te he. Hy kon die aandag van ‘n gehoor soos min ander boei. Maar hoewel hy as jong seun graag ‘n akteur wou word, was George se stem vir beter dinge beskore. Nadat hy die Here Jesus as sy persoonlike Verlosser leer ken het, het hy vir baie mense in die Verenigde Koninkryk, Amerika en verder, begin preek. Hy was die eerste een om vir slawe in die Verenigde State te preek. Dit word bereken dat by sy heengaan hy meer as 18,000 preke gelewer het en dat 80% van die Amerikanse burgers hom persoonlik gehoor het.

Additional information

Weight 0.19 kg
Item Code

7442

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS