WAAR IS OUPA NOU?

R 30.00

5 in stock

Category: SKU: 9781431624799

Description

CATHERINE HOUSE

In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n oulike storie. Terwyl Megan en Ouma eendag haar oupa se graf besoek en Megan begin vrae vra, vertel Ouma vir Megan waar God is en dat Hy sy eie huis het – die hemel – waar ons almal eendag saam met Hom gaan woon.
Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.
Waar is Oupa nou? is ideaal vir ouers van jong kinders wat begin vrae vra oor die dood of die dood van ’n familielid moet hanteer.

Additional information

Weight 0.12 kg
Item Code

5631

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WAAR IS OUPA NOU?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment