TOT NET VOOR DIE HEMELPOORT BBX

R 5.00

68 in stock

Category: SKU: 9780958422055

Description

CHARLES SPURGEON

Dit was vir ‘n groot evangelis charles spurgeon ondenkbaar dat mense “wat net een tree van christus af is, verlore moet gaan omdat hulle hom nog nie aangeneem het nie” hierdie is ‘n vry vertaling van ‘n boekie waarmee hy “soekende siele wil lei tot ‘n onmiddelike en eenvoudige vertroue in die here jesus” die onderwerp word in eenvoudige amper kinder taal behandel, maar die boodskap is van lewensbelang. Dit gaan immers oor die leser se ewige lewe!

 

Additional information

Weight 0.075 kg
Item Code

9780958422055

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Booklet

Original Category

AFRIKAANS