TIEN SEUNS WAT MET HULLE TALENTE GEWOEKE

R 85.00

11 in stock

Category: SKU: 0958475296

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Wat kan jy vir die Here doen?
Hierdie tien seuns het grootgeword om suksesvolle mans te wees.

  • Paul Brand
  • Ghillean Prance
  • C.S. Lewis
  • C.T. Studd
  • Wilfred Grenfell
  • J.S. Bach
  • James Clerk Maxwell
  • Samuel Morse
  • George Washington Carver
  • John Bunyan

Die twee dinge wat hulle in gemeen gehad het, was dat hulle veral gebruik gemaak het van die gawes en talente wat hulle gehad het, en dat hulle geglo het dat die Here dit vir hulle gegee het om te gebruik.
Paul Brand het sy mediese kennis na verre lande geneem om hoop te bring vir siekes; Ghillean Prance se liefde vir die natuur het hom na Kew Gardens gelei, waar die skepping vandag nog bestudeer word; C.S. Lewis het die deur na Narnia geopen, en vir baie mense die deur tot geloof; C.T. Studd het uitgeblink op die krieketveld en die sendingveld; Wildfred Grendfell was ‘n Ywerige ontdekkingsreisiger in Antarktika; J.S. Bach se musiek inspireer vandag nog miljoene mense; James Clerk Mazwell se geloof in die geordendheid van die skepping het tot sleutel ontdekkings in die wetenskap gelei; Samuel Morse se patente het ontwikkel en baie mense se lewens gered; George Washington Carcer kon ‘n lewe van welvarendheid en beroemdheid lei, maar hy het verkies om die Here te volg; John Bunyan was in die tronk, maar het ‘n boek geskryf wat tot vandag toe nog spreek.

Additional information

Weight 0.15 kg
Item Code

6924

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “TIEN SEUNS WAT MET HULLE TALENTE GEWOEKE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment