TIEN DOGTERS WAT MET HULLE TALENTE GEWOE

R 85.00

8 in stock

Category: SKU: 0958475202

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Wat kan jy vir die Here doen?
Hierdie tien dogters het grootgeword om suksesvolle vroue te wees.

  • Helen Roseveare
  • Maureen McKenna
  • Annie Lawsona
  • Harriet Beecher Stowe
  • Sarah Edwards
  • Selina, Hertogin van Huntingdon
  • Mildred Cable
  • Katie Ann Mackinnon
  • Patricia St John
  • Mary Verghese

Die twee dinge wat hulle in gemeen gehad het, was dat hulle veral gebruik gemaak het van die gawes en talente wat hulle gehad het, en dat hulle geglo het dat die Here dit vir hulle gegee het om te gebruik.
Helen het haar vaardighede as dokter gebruik om die waarheid van die Here Jesus na Afrika toe te bring; Maureen het geleer om ‘n bus te bestuur en hawelose mense versorg; Annie het haar tegniese kennis gebruik om vliegtuie in die lug te hou; Harriet het ‘n boek geskryf wat die samelewing verander het; Sarah het haar man in staat gestel om ‘n volk te verander; Selina se invloed en wysheid het mense wat vervolg is, gehelp en die kerk bewaar; Mildred het haar avontuurgees gebruik om die Here se Woord te versprei; Katie Ann se deernis het die lewens van babatjies gespaar; Patricia het Christelike stories vir baie kinders geskryf en Mildred het bewys dat gestremdheid nie ‘n verhindering is om na ander om te sien nie.

Additional information

Weight 0.15 kg
Item Code

7397

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “TIEN DOGTERS WAT MET HULLE TALENTE GEWOE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment