Description
NANCY GORRELL
Ontmoeting Met God: Die Skepping, Jesus, Redding (Ek Wil God Ken)
Hierdie boekie is van die beste verkopers oor die wêreld. Alreeds in 14 tale vertaal!
Elke onderwerp word eenvoudig, maar in diepte bespreek sodat kinders dit maklik sal verstaan.
Hierdie is nie sommer jou normale Dawid en Goliat kinderboekie nie! Ideaal vir Sondagskool.
Handel oor: Die Skepping, Jesus, Redding
Ook beskikbaar in Engels: ‘I can know God – Meeting with God’
Reviews
There are no reviews yet.