ERIC LIDDELL: DIE WEDLOOP VOLTOOI – TB

R 85.00

11 in stock

Category: SKU: 9781920527471

Description

JOHN W KEDDIE, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

As ‘n klein seuntjie het Eric Liddell in die eksotiese klimaat van China grootgeword. Sy ouers het as sendelinge daar gewerk en die goeie nuus van Jesus verkondig. Vandaar is Eric kosskool toe in Engeland, het by Edinburgh Universiteit gestudeer en het hy uiteindelik aan die Paryse Olimpiese Spele deelgeneem. Saam met faam het die stryd gekom om as Christen uit te staan. Eric se geloof dat die dag van die Here ‘n dag vir aanbidding is, is uitgedaag toe die 100 meter wedloop vir ‘n Sondag geskeduleer is. Eric se vaste standpunt en sy pragvertoning in die 400 meter, het hom ‘n held en ‘n rolmodel vir talle jong manne en vroue gemaak. Maar sy lewe was baie meer as net om deur ‘n lint by die wenpaal te breek – sy hele lewe was ‘n wedloop vir die Here.

Additional information

Weight 0.155 kg
Item Code

7432

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ERIC LIDDELL: DIE WEDLOOP VOLTOOI – TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment