JONI EARICKSON TADA: STROOM OP TB

R 75.00

1 in stock

Category: SKU: 9781776261345

Description

CATHERINE MACKENZIE VERTAAL DEUR MARIANA VILJOEN

Om te duik, was maklik – ‘n mens het net gespring, en grasieus onder die water verdwyn. Toe Joni egter onder die oppervlakte ingeplons het, het daar iets gebeur wat haar lewe verander het. ‘n Tragiese ongeluk het veroorsaak dat Joni van haar nek af ondertoe verlam was. Toe die aaklige werklikheid uiteindelik tot haar deurgedring het, het Joni haar gewend tot die enigste een van Wie sy geweet het dat Hy altyd daar sou wees vir haar – die Here.

Joni se storie is nie die storie van ‘n wonderbaarlike genesing nie. Dit is die verhaal van ‘n gewone meisietjie wat deur die Here verander is. ‘n Wonderwerk het nie gebeur nie, maar Joni se merkwaardige bediening aan gestremdes wêreldwys, is ‘n wonderwerk op sy eie.

Additional information

Weight 0.165 kg
Item Code

2635

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS