PATON:REDDING VIR DIE SUIDSEE EILAND- TB

R 85.00

11 in stock

Category: SKU: 9780620393485

Description

KAY WALSH, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

“Hardloop, hardloop, ek moet wegkom,” hyg John terwyl hy ‘n pad deur die boskasie veg. Die bedompige hitte het gemaak dat sy wit hemp en sy broek aan sy vel vasgeklou het. Die groot inboorling wat in die teenoorgestelde rigting gehardloop het, was ‘n vriend, het hy gedink. Hy het sy lewe gewaag om die nuus na hulle huis toe te bring…. en watter verskriklike nuus was dit nie!

“hulle is van plan om julle almal dood te maak! Julle moet dadelik padgee!”

In die hitte en vogtigheid van die Suidsee Eiland, was John G. Paton ver van sy familie en tuiste, in die koue noordelike klimaat van Skotland. Terwyl hy vlug vir sy lewe, dink hy aan ‘n plan van redding… redding vir homself van die gevare om hom, en redding vir die duisende mense wat nog nie die Here Jesus en die liefde van God geken het nie.

Additional information

Weight 0.165 kg
Item Code

7436

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “PATON:REDDING VIR DIE SUIDSEE EILAND- TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment