CALVYN: NA DIE DUISTERNIS – LIG – TB

R 75.00

Out of stock

Category: SKU: 9781920290450

Description

CATHERINE MACKENZIE, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Dit was soos ‘n kers wat in ‘n donker kamer aangesteek is… en na die duisternis was daar lig! Dit is hoe Johannes Calvyn gevoel het. Hy het grootgeword deur baie leuens te glo, maar nou het hy die waarheid leer ken. Daar is aan hom boeke gegee deur mense soos Martin Luther, en hy het gedebatteer met ander Hervormers, maar hulle kon nie daarin slaag om hom te oortuig dat die Gereformeerde leer Bybels is nie. Uiteindelik het die lig egter in sy hart en verstand deurgebreek en het die Here aan Johannes Calvyn die waarheid getoon. Dit was inderdaad hy wat die boodskap van die Hervorming aan die wêreld geleer het deur sy prediking en geskrifte.

Additional information

Weight 0.17 kg
Item Code

6890

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CALVYN: NA DIE DUISTERNIS – LIG – TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment