HOE WEET EK GO BESTAAN REGTIG?

R 120.00

14 in stock

Category: SKU: 9781431619924

Description

NANCY TAYLOR & PHILIP RYKEN

Die belangrikste vrae wat ons kan vra, handel oor God en ons verhouding met Hom. Die antwoorde op hierdie vrae help ons om die rede vir ons bestaan te verstaan.
Hoe weet ek God bestaan regtig? bied 60 vrae oor God wat in 4 afdelings bespreek word:

• Vrae oor die algemene eienskappe van God, soos Weet God wat alles in die toekoms gaan gebeur?, Word God kwaad?
• Vrae oor wat God doen, soos Verander God ooit van plan?, Hoekom laat God goeie dinge met slegte mense gebeur?
• Vrae oor wat God vir my beteken, soos Hoe kan ek God waarlik leer ken?, Hoe kan ek weet wat God se wil vir my lewe is?
• Vrae oor die Name van God wat ek kan gebruik wanneer ek bid, soos Wat beteken dit dat God JHWH is?

Hierdie boek sal lesers ’n beter begrip gee van wie God is, wat sal lei tot ’n hegter verhouding met Hom.

Additional information

Weight 0.24 kg
Item Code

0799

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Hard

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HOE WEET EK GO BESTAAN REGTIG?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment