DIE GROOTSTE PROBLEEM – OPLOSSING BBX

R 35.00

5 in stock

Category: SKU: 9780958422062

Description

NICO VAN DER WALT

Wie kan die feit van sonde ontken? Die soeke na ‘n oplossing daarvoor le aan die wortel van alle godsdienste – meeste mensgemaak. Ook die Christelike godsdiens kan mensgemaak afgewater word tot ‘n valse evangelie.

Uittreksels uit sommige kommentare:

  • Dis fantasties! … om uit te deel.
  • Min geld. Groot waarde!
  • My gunsteling Evangeliese gereedskapstuk!

 

Wie kan die feit van sonde ontken? Die soeke na ‘n oplossing daaroor lê aan die wortel van alle godsdienste – meeste mensgemaak. Ook die Christelike Godsdiens kan deur mense afgewater word tot ‘n valse evangelie.

Hierdie sakpas evangelisasie-boekie verduidelik die verskil en lei die persoon wat sy sondeprobleem besef na die Volmaakte Oplossing!

Inhoud • Nie sommer enige geloof nie. • Die elemente van ware geloof. • Geloof is kennis, oortuiging en vertroue. • Wat moet ek doen om gered te word?

Teikenmark • Ongereddes • Geestelike werkers • Die deursnee persoon wat homself ’n Christen noem

Additional information

Weight 0.039 kg
Item Code

9780958422062

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Booklet

Original Category

AFRIKAANS