GEILLUSTREERDE BYBEL HANDBOEK

R 375.00

10 in stock

Category: SKU: 9781431604982

Description

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne le­sers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, ge­skie­denis en interessanthede.

 

Een ma­nier om die Bybel te ontdek is om die antie­ke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en ge­skiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waar­in dit geskryf is beter te verstaan.

 

Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuut­­ste Bybelnavorsing in ’n formaat wat mak­lik lees­­baar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaar­te en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n ver­skeidenheid Bybelse onder­werpe. Lesers sal ont­dek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toe­lig.

 

Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hier­die handboek vir die Bybel nie.

Additional information

Weight 1.71 kg
Item Code

2725

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Hard

Original Category

AFRIKAANS