MANNE VAN DIE BYBEL

R 120.00

7 in stock

Category: SKU: 978143162679

Description

JIM GEORGE

Watter bemoediging kan manne uit die Bybel vir die hedendaagse man bied?     In Manne van die Bybel bied Jim George in 113 dagstukkies ’n Bybelse perspektief op 83 manne in die Bybel. Uit hulle lewens kan ons iets leer van God se liefde, genade en bemoeienis met mense. Hedendaagse mans sal bemoedig en versterk word deur manne soos • Daniël wat gekies het om elke dag te bid • Nehemia wat ander kon inspireer • Jesaja wat gewillig was om te dien • Paulus wat ten spyte van baie teëspoed getrou gebly het • Jesus wat die volmaakte voorbeeld van ‘n dienaar is Jim George wys in Manne van die Bybel dat ons selfs uit die lewens van manne wat gestruikel het of ontrou was, meer bewus kan word van God se vergifnis, getrouheid en heiligheid.

Additional information

Weight 0.24 kg
Item Code

2090

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Hard

Original Category

COMM WHOLE BIBLE RELATED

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “MANNE VAN DIE BYBEL”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment