CHRISTEN SE REIS NA DIE EWIGHEID

R 90.00

58 in stock

Category: SKU: 9780958462211

Description

JOHN BUNYAN, TRANSLATED BY JOSEF COETZEE

Beleef jou reis na die hemelse Jerusalem.

Dis ’n vrye vertaling van John Bunyan se Pilgrim’s Progress. Naas die Bybel is dit die mees gelese boek in die Christelike geskiedenis en nou is dit beskikbaar vir elke Afrikaanse Christen-leser wat sy Christenskap ernstig opneem. Mag die Here voortgaan om hierdie werk van Woordverspreiding ryklik te seën in die lewe van elke leser.

 

Uittreksels uit sommige kommentare:

  • Ek wens ek het die boek vroeër in my lewe gelees
  • … drie keer deurgelees
  • … met groot sukses gebruik in ons huisgodsdiens
  • toepas in ons lewens
  • … hierdie boek se ongelooflike gewildheid, vandag nog
  • Dit klink of die boek oorspronklik in Afrikaans geskryf is!

Duisende mense getuig dat The Pilgrim’s Progress hul lewens permanent verander het!

 

John Bunyan is in 1628 in Engeland gebore en deur sy vrou na die Here gelei. Hy het gou hierna begin preek en is daarvoor in die tronk gegooi. Hierdie boek is gedurende daardie 12 jaar in die tronk geskryf.

 

Inhoud

• Die geestelike lewe van die Christen

• Toon die verskil tussen ware en valse gelowiges duidelik aan

• Die versoekings wat Christene teenkom

• Behandel die volharding van gelowiges uitstekend

• Die voor- en “nadele” van Christenskap

Additional information

Weight 0.203 kg
Item Code

2779

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CHRISTEN SE REIS NA DIE EWIGHEID”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment