ABC VAN GELOOF, DIE

R 65.00

Out of stock

Category: SKU: 9781431619351

Description

Alles oor die beginsels van die Christelike geloof vir kinders.

 

Stel kinders tussen 8 en 12 jaar voor aan die basiese boublokke van geloof en gee vir hulle die eerste trapklippe na ’n wonderlike verhouding met God.

Dit is nie altyd maklik om geloof aan ’n kind te verduidelik nie, veral nie die moeiliker en komplekser aspekte van geloof soos verlossing, die opstanding en ewige lewe nie. In Die ABC van geloof verduidelik Carolyn Larsen wat die basiese boublokke van geloof is en hoe dit werk. Elke verduideliking word gekomplementeer met ’n klompie teksverse oor die onderwerp, ’n Bybelstorie ter illustrasie en ’n Bybelverwysing na waar daar verder oor die onderwerp gelees kan word. Sommige van die onderwerpe wat in die boek bespreek word, sluit in die Bybel, Jesus se aardse bediening, die Drie-eenheid, sonde, vergifnis, genade, belydenis, gebed, doop en die hemel.

Die ABC van geloof is ideaal vir ouers en jeugwerkers wat vir kinders ’n sterk geloofsfondament wil gee.

Additional information

Weight 0.205 kg
Item Code

1129

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Hard

Original Category

CHILDREN'S BOOKS