TIEN SEUNS WAT ENDUIT VOLGEHOU HET

R 75.00

Out of stock

Category: SKU: 0620353295

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Sal jy enduit volhou?
Hierdie tien seuns het grootgeword en enduit volgehou. Hulle het die regte pad gekies en nie die maklikste pad nie.

  • Polikarpus
  • Alban
  • Sir John Oldcastle
  • Thomas Cranmer
  • George Wishart
  • James Chalmers
  • Dietrich Bonhoeffer
  • Nate Saint
  • Ivan Moiseyev
  • Graham Staines

Polikarpus was ‘n slaaf maar het sy vryheid prysgegee ter wille van die Here Jesus. Alban was in gevaar maar het nie voor vals gode gebuig nie. John Oldcastle se huis was ‘n wegkruipplek, maar hy het nie sy geloof weggesteek nie. Cranmer was bang vir die dood, maar het tog later gewys het dat hy dapper was. George Wishart was in die tronk, maar het Jesus verkondig. James Chalmers het ten spyte van die gevare die Bybel vir mensvreters gebring. Dietrich Bonhoeffer het die dood gevrees, maar wou nie stilbly nie. Nate Saint het na die gevaar toe gevlieg, maar geweet dit is die moeite werd. Ivan Moiseyev het die weermag gehoorsaam maar God eerste geplaas. Graham Staines het siek mense gehelp, maar is gedood omdat hy Jesus liefgehad het…

Additional information

Weight 0.15 kg
Item Code

0620353295

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “TIEN SEUNS WAT ENDUIT VOLGEHOU HET”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment