JUDSON: GEVAAR IN STRATE VAN GOUD – TB

R 75.00

6 in stock

Category: SKU: 9780981413303

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

BURMA WAS ‘N LAND VAN MISTERIE EN AVONTUUR – OOK ‘N LAND VAN ARMOEDE, SWAARKRY EN GEVAAR.

Adoniram Judson was ‘n jong man met baie potensiaal, vasberade onafhanklik en ‘n Amerikaner… hy het planne gehad, groot planne maar Burma was hoegenaamd nie deel daarvan nie.

Die lewe was goed vir Judson. Hy was slim, afkomstig van ‘n goeie familie en sy opvoeding was uitstekend, maar sy kop het net in een rigting gestaan: om ryk en beroemd te word.

Selfs nadat Adoniram sy geloof in God opgesê het, het die Here hom nie verlaat nie. Toe Judson planne gehad het om ver van sy liefdevolle gesin af weg te gaan, het die Here planne gehad om hom terug te bring huis toe en hom na die ander kant van die wêreld toe te stuur – na Burma toe. Hoe het Adoniram Judson dan Amerika se eerste oorseese sendeling geword, en hoe het hy ontsnap uit die hande van gevaarlike seerowers? Jy sal in hierdie boek van sulke en ander opwindende avonture kan lees.

Jy sal nie net lees van avonture, romanse en intrige nie… jy sal ook ontdek hoe moeilik ‘n sendeling se lewe kan wees en hoe die Strate van Goud ook ‘n geheim verberg – ‘n geheim van vrees en gevaar.

Additional information

Weight 0.145 kg
Item Code

9780981413303

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “JUDSON: GEVAAR IN STRATE VAN GOUD – TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment