JOHN BUNYAN: REIS VAN PELGRIM – TB

R 85.00

10 in stock

Category: SKU: 9781928261858

Description

BRIAN COSBY

John Bunyan het ‘n opwindende lewe gelei. Hy het die sekuriteit van sy pa se werkswinkel verlaat om aan te sluit by die Parlementêre magte wat teen koning Charles geveg het. Maar mettertyd het die opwinding plek gemaak vir ‘n verlange na iets meer. In die hitte van die stryd het ‘n vriend vir John gevra of hy “ware geloof” het. Vir die eerste keer het John Bunyan gehoor dat die enigste manier om in die hemel te kom, is deur in Jesus Christus en Sy offer aan die kruis te glo.

 

Later besluit Christen se vrou, Christina, om by haar man in die Hemelstad aan te sluit. Soos haar reis vorder, ontmoet sy ’n ander groep mense: Groothartig, Barmhartig, Eerlik en baie ander. Haar storie illustreer hoe Christene soms verskillende paaie volg, maar met dieselfde eindbestemming: die Ewigheid saam met Jesus.

 

Die pelgrim se reis het ’n kragtige boodskap en is ’n móét-lees vir almal.

Additional information

Weight 0.192 kg
Item Code

2338

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “JOHN BUNYAN: REIS VAN PELGRIM – TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment