AYLWARD: GEEN BERG TE HOOG NIE – TB

R 85.00

11 in stock

Category: SKU: 9780981413310

Description

MYRNA R GRANT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Hou jy van verhale waarin daar avontuur, misterie en opwinding is?

Gladys se lewe het genoeg avontuur, massas misterie en amper te veel opwinding gehad! Daar is nie baie sendelinge van wie se lewe ‘n fliek gemaak is nie! Nie baie sendelinge was spioene nie! Nie baie sendelinge het 100 kinders uit ‘ oorlog-geteisterde gebied gered nie! Gladys het al drie gedoen!

Sy het op eie houtjie China toe gereis omdat sy geglo het die Here stuur haar soontoe. By haar het sy net twee tasse gehad saam met ‘n teepotjie, en aan die handvatsels ‘n pannetjie vasgebind. Gladys is amper gevange geneem deur Russiese soldate en moes in die stikdonker van die nag ontsnap met die hulp van ‘n geheimsinnige vrou. Toe Gladys uiteindelik in China aangekom het, was dit net die begin van al haar avontuur. Daar was oorloë, spioenasie, romanse en hartseer, en ‘n lang, lag tog na vryheid toe. Op die ou end het dit min geskeel watter probleme opgeduik het, Gladys het geweet dat die Here altyd in beheer was, en geen berg sou te hoog wees om te oorkom nie. Die Here was nog altyd by haar.

Additional information

Weight 0.165 kg
Item Code

7427

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AYLWARD: GEEN BERG TE HOOG NIE – TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment