AMY CARMICHAEL: REDDINGS-AKSIE/ NAG – TB

R 75.00

5 in stock

Category: SKU: 9780620393478

Description

KAY WALSH, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Jeya was net vier jaartjies oud en was vreesbevange toe sy in die donker van die somber tempel probeer rondkyk. Tussen die pilare was ‘n reusagtige klipfiguur. Sy sidder toe sy die gesig sien. Dit, het sy geweet, was Kali, die godin van dood en vernietiging.

Hoekom was Jeya hier? en wie hierdie klein dogtertjie so hier in die donker gelaat het? Verseker nie die God van liefde nie! Ja, God het ‘n vrou gestuur om hierdie kinders te red van vernietiging – Amy Carmichael.

Sy was ook eens ‘n klein dogtertjie met lang donker hare en diep bruin ogies. Sy het toe vir die Here gesmeek om haar ogies blou te maak…maar Hy het nie. So, toe Amy af buk om klein Jeya op te tel en haar te red van ‘n lewe van tempelslawery, was sy baie bly dat die Here nie haar gebed beantwoord het nie.

Blou oë was nie die oë van Indië nie – Amy se bruin oë was.

Additional information

Weight 0.155 kg
Item Code

9780620393478

Publisher

WOORD-WAARHEID

Supplier

SHAMMAH BOOKS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AMY CARMICHAEL: REDDINGS-AKSIE/ NAG – TB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment