GENADE, DIE EGTE EN DIE MENSGEMAAKTE BBX

R 10.00

46 in stock

Category: SKU: 9780958422017

Description

JOSEF COETZEE

Dit is ‘n titel wat handel oor die kernvraag in ons godsdiens: Is God se genade tot redding aan almal, of net aan sommige mense beskikbaar? Vrae wat hierby aansluit is hoe vind die wedergeboorte plaas? Het God reeds vooraf besluit dat ek Hom sal volg? ens. ‘n Groep uitgelese gelowiges het besluit hierdie vrae moet uitgeklaar word. Hul het met 154 seminare oor ‘n tydperk van 7 maande hierdie sake deurtrap en op skrif gestel. Hierdie titel probeer ‘n beknopte weergawe oor hierdie seminare weergee. ‘n Moet vir almal wat dit ernstig met God bedoel. So kan ons elkeen van die boekies hanteer.

Additional information

Weight 0.122 kg
Item Code

9780958422017

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS