VALLEI VAN GEBED BBX

R 20.00

1191 in stock

Category: SKU: 9780958464154

Description

ARTHUR BENNETT

Dikwels het gebede wat spontaan gebid word ’n gebrek aan variasie, ordelikheid en afbakening omdat daar gewoonlik nie eintlik voorberei word nie.

Hiermee kan die Puriteine se sorg en skriftuurlike deeglikheid ook ander mense help in hul toenadering tot God. Die krag van hul karakter het in gebed en meditasie gelê en hul het baie gebede neergeskryf wat vandag ’n belangrike deel van die Christelik-geïnspireerde literatuur uitmaak.

Die boek is saamgestel om Christene aan te spoor en te bemoedig op die pad wat ander reeds voor hulle geloop het. Omdat ’n biddende lewe die kenmerk van ware spiritualiteit is, is ’n biddende gees nie net belangrik nie, maar ook die beste vorm van gebed.

 

My sonde is nie soseer hierdie of daardie boosheid / oortreding nie … maar eerder my voortdurende stotterende of kort gebede tot God. Ek kan nie sonder hierdie bundel nie.” ~ Josef Coetzee, WoordVerspreiding Uitgewers.

Dis ‘n kragtoer in Afrikaans! Diep geestelike kontak word byna poëties verwoord en maak die leser deel van ’n intieme verhouding met God.” ~ Susan Lucouw, Corals Uitgewers.

Dis so ryk en gepak, mens kan skaars meer as een per dag lees.” ~ Unknown

 

Additional information

Weight 0.365 kg
Item Code

6697

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “VALLEI VAN GEBED BBX”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment