MY ALLERBEST VIR SY HOOGTE KOMPAKTE EL

R 130.00

1 in stock

Category: SKU: 9781431625307

Description

OSWALD CHAMBERS

As jy op soek is na oordenkings wat lewenslank sal verryk en inspireer, is My Allerbeste vir Sy Hoogste ideaal. Dit is ’n klassieke topverkoper met 366 diepgaande oordenkings deur Oswald Chambers. Die wysheid en insig in élke oordenking is so ryk en kragtig dat dit ’n ewige impak het op enige leser.

 

Hierdie pragtige uitgawe is baie meer as ’n geskenk vir ’n spesiale geleentheid – dit is ’n uitnodiging om jou geloof te verdiep. Sedert die eerste verskyning van die Engelse uitgawe in 1934 is miljoene eksemplare wêreldwyd verkoop, en dit word gesien as een van die gewildste Christelike boeke wat ooit geskryf is. Prikkelende, lewensveranderende oordenkings wat nie lank neem om te lees nie, maar jou hart vul met die tydlose waarhede van die Woord.

 

Egte Leer; 13cm X 8.5cm X 1.8cm

Additional information

Weight 0.2 kg
Item Code

3026

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Leather

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “MY ALLERBEST VIR SY HOOGTE KOMPAKTE EL”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment