GEBEDE VIR ‘N VROU

R 135.00

6 in stock

Category: SKU: 9781431622467

Description

ELIZABETH GEORGE

Gebede en oordenkings wat vroue nader sal bring aan die hart van hulle hemelse Vader.

Elke vrou se storie verskil, haar behoeftes en haar vrese. En elke vrou het ’n spesiale gebed wat sy uit haar hart vir haarself of ’n geliefde wil bid.

     Gebede vir ’n vrou se hart help vroue waar woorde ontbreek en gee leiding waar insig kortkom. Met ’n gebed en oordenking oor verskeie fasette van die lewe – van vrese en veiligheid tot volharding en lof – gee dié boek vir vroue gebedsadvies vir hulle goeie en ook slegte tye.

OOR DIE OUTEUR

Elizabeth George is ’n topverkoper-outeur en meer as 12 miljoen eksemplare van haar boeke is al verkoop. Sy is ook gewild vir haar onderrig en ’n gesogte spreker by geleenthede vir Christenvroue. Elizabeth en haar man, Jim, is ouers en grootouers en staan al vir meer as 35 jaar in die bediening.

Additional information

Weight 0.27 kg
Item Code

3217

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Hard

Original Category

PR DEVOTIONS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GEBEDE VIR ‘N VROU”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment