Description
NICO VAN DER WALT
Weet jy wat God se wil is vir jou lewe? In GOD SE WIL EN MY LEWE gee Nico van der Walt basiese vertrekpunte en praktiese riglyne wat lesers deur ‘n doolhof leringe, resepte en bygelowe oor hierdie saak begelei. ‘n Lewe tot God se eer en binne sy wil is ook binne jou bereik. Jy moet net die eerste tree neem …