EK…HEILIG OF SKYNHEILIG? BBX

R 10.00

529 in stock

Category: SKU: 9780958422048

Description

THOMAS BROOKS

Baie geredde Christene is onseker oor hul redding en ervaar dit as begrawe onder twyfel, sterk vleeslike drange en gedagtes. Baie vrees dat God hulle as skynheilig sal oordeel. Maar selfs die swakste Christen kan in hierdie boekie duidelike en goed gestaafde bewyse vind, en die satan uitdaag om as hy kan, te bewys hoe enige skynheilige persoon sulke klinklare bewyse kan hê van sy saligheid.

Valse Christene is al baie keer in detail beskryf, maar hierdie boekie beskryf wat sulke mense NIE is nie; geestelike doelwitte wat skynheiliges NIE kan bereik nie.

 

Table of Contents

  • Van buite blink
  • Hy het boesemsondes
  • Hy doen ten dele
  • Hy aanbid ten dele
  • Hy wil help met sy verlossing
  • Nie Christus alleen nie
  • Sonde is nie by hom erns nie
  • Sy eie ek staan sterk
  • Hy kan nie alleen volhard nie
  • Hy het nie die hart nie
  • Hy het ‘n verskuilde agenda
  • Die woord is nie sy vreugde nie
  • Hy is kleinserig

Uittreksels uit sommige kommentare:

  • Hoe sal ek ooit vir God in die oë kan kyk?
  • … ek het oorwin: My wonde was versorg en my verhouding met die Vader, deur die Seun, is hoër en meer intiem as wat dit ooit voorheen was.
  • Ek sou brandarm sonder die kennis van hierdie boek gewees het
  • Voorwaar diep-diep siels- en lewensveranderinge gewaarborg…
  • … ek beplan om dit op n gereelde basis weer en weer te lees.
  • … in die ondersteuning van jou tuisgroep, van hierdie gedagte-virusse ontslae te raak
  • … hierin lê vir my die besondersheid van hierdie boekie: oefeninge om die Skrif ‘huis toe te bring’ sodat dit meer word as net kennis, maar in my belewenis gaan saadskiet

Additional information

Weight 0.18 kg
Item Code

9780958422048

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS