Description
JOHN OWEN
Uittreksels uit sommige kommentare:
- … gelaai met heerlike, lewensveranderende, bevrydende ‘Dink Geestelik’(e) leesstof
- … wat ek prakties gevind het
Hy het hierdie boek geskryf nadat siekte hom gedwing het om ernstig daaroor te dink oor hoe om geestelik paraat en gerat te wees.
“Om mense van hierdie bose gedagtegang weg te roep sodat hul die sonde en gevare daarvan besef; om hulle die maniere te wys waarop dit gedoen kan word; om hul beter onderwerpe te gee om hul denke en emosies mee te vul; om hul aan te spoor om dit te beoefen soos wat noodsaaklik is vir alle gelowiges as hulle die lewe en vrede nastreef. Dit is hierdie boek se taak.” Hierdie boek help ons om ons gedagtes te begrawe en ons verstand te vernuwe. Ervaar die genot van nuwe geestelike denke.