MY KREATIEWE JOURNAAL BYBELIM L O/P

R 490.00

1 in stock

Category: SKU: 9781431614974

Description

Bêre God se Woord diep in jou hart en skep ’n kleinood wat die volgende geslag sal inspireer.

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.

Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.

Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.65 punt lettergrootte
  • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
  • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
  • Indeks van woordkuns-teksverse

My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

Additional information

Weight 1.159 kg
Item Code

5606

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Imitation Leather

Original Category

BIBLE AFRIKAANS